Nooi jou Span — Vennote
Nooi jou span
Om ander spanlede na jou profiel te nooi ...
- Gaan na Rekeninge en klik op die Nooi iemand knoppie.
- Voeg hul e-posadres by
- Kies die toepaslike rol
- Klik op die Stuur uitnodiging knoppie.
Rolle:
Eienaar
- Kyk na Insigte.
- Voeg rekening rolle by of wysig rekening rolle.
- Wysig jou profiel.
- Teken die YouVersion Inhoudsbydrae Ooreenkoms.
Redigeerder
- Kyk na Insigte.
- Wysig jou profiel.
Insigte voorskou
- Kyk na Insigte.
Personeelverteenwoordiger
- Kyk na Insigte.
- Voeg rekening rolle by of wysig rekening rolle.
- Wysig jou profiel.