Vers van die dag
Die YouVersion Vers van die dag is al vir meer as 'n dekade 'n vaste funksie in die Bybel-app. YouVersion publiseer ongeveer drie maande se komende Vers van die dag-skedule. Tik op die knoppie hieron…
Updated
by Heleen Smit
Die YouVersion Vers van die dag is al vir meer as 'n dekade 'n vaste funksie in die Bybel-app.

YouVersion publiseer ongeveer drie maande se komende Vers van die dag-skedule. Tik op die knoppie hieronder om die daaglikse verse vir die volgende 90 dae te sien.
Let wel: By uitsondering kan die komende Vers van die dag-skedule sonder kennisgewing verander!
Argief
YouVersion hou 'n argief van Vers van die dag-verse wat tot 2018 terugdateer. Tik op die knoppie hieronder om die argief te sien.
How did we do?