Vers-van-die-dag Stories

Updated by Jillian Galley

Het jy inspirasie nodig? Kyk na hierdie speellys met 'n paar uitstekende voorbeelde uit vorige Vers-van-die-dag stories.

Gaan na die volgende voorbeeld deur op die knoppie regs bo op die video te klik.

Jou vennote-blad

Elke videogreep bevat 'n klein ikoon wat jy kan druk om jou vennote-blad oop te maak waarheen ons gehoor met jou organisasie en inhoud kan koppel. Hierdie blad bevat 'n ikoon beeld, ‘n banier, 'n kort beskrywing, en skakel na jou bediening of organisasie se webwerf. Ons gebruik dit om die videogreep wat jy verskaf oop te maak (jy sal gevra word om dit saam met jou eerste videogreep in te dien):

  1. Ikoon (.PNG 150px × 150px) – Dit kan jou bediening se embleem of 'n professionele profiel foto wees.
  2. Banier (.JPG 915px × 305px) – Dit verskyn bo-aan jou uitgewerbladsy.
  3. BeskrywingDit is 'n kort beskrywing of persoonlike biografie. Hou dit by 100 woorde of minder.
  4. URL'n Skakel na jou bediening se webwerf, webjoernaal of bestaande YouVersion-inhoud.
Indien jy veranderinge aan jou video vennoteblad wil maak, stuur 'n e-pos Kobus Johnsen (kobus.johnsen@youversion.com), Mari Joubert (mari.joubert@youversion.com).

Gereed om in te dien?

Is jy gereed om jou videogreep in te dien? Stuur 'n e-pos Mari Joubert (mari.joubert@youversion.com).

Gereelde Vrae

  1. Wat as my videogreep langer as twee minute is?
    1. Ons beveel jou sterk aan om jou videogreep tot twee minute of minder te beperk. As dit langer is, verminder die kykerbetrokkenheid en ons wil hê elke sekonde van jou harde werk moet waardeer word! As jou video langer as twee minute is, sal ons span dit dalk op 'n toepaslike plek moet sny.
  2. Hoe lank sal my videogreep in die Bybeltoep vertoon word?
    1. Jou videogreep sal op die tuisskerm van die Bybeltoep verskyn van die datum af waarop dit aanlyn geplaas is.
  3. Kan ek my videogreep op sosiale media deel?
    1. Ja — nadat jou video aanlyn geplaas is, kan jy dit gerus op sosiale media deel! Voor jou video aanlyn gaan verskyn kan jy jou gemeenskap laat weet op watter datum jou videogreep in die Bybeltoep sal verskyn dus kan hulle daarna kyk en jou harde werk ondersteun!
  4. Kan ek my videogreep na die datum sien waarop dit aanlyn?
    1. Ja! Jy kan altyd jou video ná die datum waarop dit aanlyn geplaas is met die soekfunksie 🔎 kry wat tot die Bybeltoep beperk is en op jou vennote naam of die Skrifgedeelte waarop jou video fokus.


How did we do?


Powered by HelpDocs (opens in a new tab)

Powered by HelpDocs (opens in a new tab)